OROB is 'n landboukundige vennootskap geleƫ in die Noord-Kaap provinsie van die Republiek van Suid-Afrika. Ons spesialiseer in die handel van landbouchemiese middels, kunsmis en ander landbou produkte asook tegniese bystand aan plase vir gewas- en grondgesondheid.
Wat bied ons?
- Landbouchemiese Middels
- Bemesting
- Plaas Produkte
- Landboukundige Tegniese Bystand
- Assesseer Grond, Bladskyf en Wortel Monsters
- Monitering Toepassing
OROB is 'n landboukundige vennootskap
wat vir meer as 20 jaar boere bystaan met landbou produkte en kennis.
Die jare se ervaring het ons geleer dat beproefde landbou
metodes is 'n goeie begin om 'n sukses te maak van
'n boerdery se spuit- en bemestingbehoeftes. Dis egter die mense wat saam met ons 'n langpad stap waar sukses vandaan kom.
Ons missie is om gewasverbouing se plant- en grondgesondheid te optimaliseer.
Deur landboukundige advies in te win, 'n wetenskaplike benadering
tot 'n plaas se omgewing en nuwe tegnologie help ons om 'n boerdery se gewas lewe en gesondheid te verbeter.
Daar is geen oplossing wat vir almal werk nie. Ons is trots daarop dat ons landbouchemiese, bemesting en ander oplossings bied wat uniek is aan elke plaas. Met emperiese metodes assesseer ons 'n plaas se grond- en plantgesondheid. Met doelgerigte oplossings soos ons Monitering Toep bied ons jou plaas-personeel grafieke, verslae en werklike-data om jou plaas se gesondheid te sien verbeter.
Monitering oplossings wat jou bewus maak van wat jou plaas benodig.
Address: Keimoes Depot, Kestellstraat, Keimoes, 8860
Oop Ma tot Vry tussen 07h30 - 16h30
Tel : 079 078 7218 / 060 827 2840
WhatsApp : 060 827 2840
E-pos:
Algemeen
Kantoor
Landboukundiges
+27 (0)72 777 0694
+27 (0)82 494 4316
+27 (0)72 082 1920